aan nie. Elke keer as ek se Emily, dan dink sy ons praat van haar. Sy weet nie wat ons se nie. So, ek sal weer se Emily, dan lyk dit of ek baie te se het oor haar. Wag, laat ek weer se Emily, dan raak sy nog even meer suspicious. Gooi n engelse woord tussen in, dan lyk dit nog even beter ...